24/10/10
Why investing in solar and gas might be for you...
South Africans have been feeling the pinch as electricity prices continue to soar.
24/10/10
Hats off to the class of 2023
West Coast College hosted it’s in person Annual Graduation Ceremony for the class of 2023 16 and 17th September at the Malmesbury Town Hall for a total of 701 students graduating in four (4) sessions.
24/10/10
Nominasies ingewag vir beste 'Diensverskaffer'-kompetisie
Die Malmesbury Sakekamer se Diensverskaffer van die Jaar-kompetisie ontvang nou nominasies.
24/10/10
Wesbank Motor Spares vier 35 jaar van diens
Wesbank Motor Spares op Malmesbury vier vanjaar hul 35ste bestaansjaar.
24/09/18
Viola Loodgieters vier 10 jaar van uitnemendheid
In September 2014 het Albie Viola, na die voltooiing van sy vier jaar lange vakleerlingskap by Swartland Munisipaliteit, besluit om sy eie besigheid te begin.
24/09/18
Mekylin Engelbrecht se debuut digbundel bekendgestel
Mekylin Engelbrecht, 'n 20-jarige regstudent, het Saterdag haar eerste boekbekendstelling by die Malmesbury Museum gehou.
24/09/18
Hier kietsie...
Vone Schreuder het by die afgelope naweek se katteskou op Mamesbury die meeste katte ingeskryf.
24/09/18
Swartlandskou 2024 se Slaglam-kompetisie weer 'n sukses
Die Swartlandskou se Slaglamkompetisie van 2024 was 'n skouspelagtige gebeurtenis wat die harte van baie gewen het.
24/09/09
Swartland Skou skud vere reg vir 90ste bestaansjaar
Die Swartlandskou, wat jaarliks sowat 20 000 besoekers lok, vind vanjaar van Woensdag 4 tot Saterdag 7 September plaas.
24/09/09
We-Do-Prop bring ervaring en kennis na Swartland
Cobus van der Merwe van We-Do-Prop het jarelange ervaring in verskillende fasette van vaste eiendom.
24/09/09
Hoe gemaak met...September is Boomplantmaand
Dit is alweer September en tradisioneel vier ons Boomplantmaand.
24/09/09
Riebeekvallei maak gereed vir gewilde motorskou
Die Rotary Klub van Riebeek Vallei nooi almal uit na die Riebeekvallei Motorskou op 14 September, 'n viering van vintage voertuie, trekkers en motorfietse.
24/09/09
Poësie en kuns skitter by Verse in die Vallei
Sam en Anton se Co-Op was die afgelope naweek die toneel van 'n inspirerende poësie-aand, Verse in die Vallei, wat maandeliks plaasvind.
24/09/09
Plaaslike wynkelders ryg toekennings in
By die onlangse Swartland Jongwynskou het die span van Pulpit Rock weggestap met die Absa Grootkampioen-trofee, wat hulle as die streekwenner verklaar.
24/08/14
Clicks ploeg terug gedurende Vrouemaand
In die gees van Vrouemaand het Clicks 'n inisiatief van stapel gestuur om terug te ploeg in die gemeenskap deur middel van klein, betekenisvolle gebare.
24/08/12
Hondsdolheid-waarskuwing vir Yzerfontein-gebied
In 'n onlangse kennisgewing het die Nasionale Instituut vir Kommunikable Siektes (NICD) die Wes-Kaapse gemeenskap ingelig oor die aanhoudende risiko van hondsdolheid langs die kus.
24/08/12
Major milestone: SCP opens new in-hospital branch
SCP Radiology is thrilled to announce the opening of a new in-hospital branch in the Western Cape.
24/08/12
Sakekamer byeen
Die sakekamer op Moorreesburg het Maandagaand vergader en inligting oor die gebeure op dié dorp met belangstellendes gedeel.
24/08/12
Uit die pen van die ontwikkelaar... Word deel van die Mount Royal-familie
Op die eiland van Montreal in die suidweste van Quebec, Kanada, is daar 'n kort berg met 'n wye basis wat 'n area van ongeveer tien vierkante kilometer dek.
24/07/03
Winterwarm met Rola VW Malmesbury
Rola VW Malmesbury het Saterdag deelgeneem aan die Tracey Lange Cares-projek van die KFM-radiostasie, waar hulle warm klere en goedere ingesamel het vir behoeftige persone.
24/07/03
Round Table reik uit
Gedurende die maand van Junie het die Round Table 262 Malmesbury behoorlik die potte laat prut.
24/06/12
Boekliefhebbers ontmoet woorde van Mariel le Roux
Donderdag het moedige boekliefhebbers die nat en koue getrotseer om die nuutste skatte van die letterkunde te ontdek by die plaaslike biblioteek se boekbekendstelling. Die biblioteek en sy bekwame span het gesorg vir heerlike sop en ietsie te drink terwyl die gaste die intieme geselskap geniet het.
24/06/12
Crestcare Malmesbury open binnekort
Die Swartland se eerste privaathospitaal, Crestcare Malmesbury, se deure open eersdaags.