top of page
Historiese oomblik vir Rola met lintknip tot perseel
24/11/19
By:
Verslagspan
Rola VW Malmesbury het onlangs die opening van hul nuwe perseel in Voortrekkerweg gevier.
Rola VW Malmesbury het onlangs die opening van hul nuwe perseel in Voortrekkerweg gevier. Hier is die lint tot die nuwe vertoonlokaal deur die medestigter van die Rola Motor Groep, Laurie Claasen, geknip is. Hy is bygestaan deur Paul Botha en Marius Claassen.
Latest News
bottom of page