top of page
  • Facebook
  • Instagram

Hier kietsie...

24/09/18

By:

Verslagspan

Vone Schreuder het by die afgelope naweek se katteskou op Mamesbury die meeste katte ingeskryf.

Vone Schreuder het by die afgelope naweek se katteskou op Mamesbury die meeste katte ingeskryf. In totaal het sy 14 verskillende katte ingeskryf. Georgina Greeff se Asgard Stairway to Heaven is aangewys as die wenner van die ABCC Onafhanklike Katskou. Marisa Oosthuizen met Von Shmidt Cirius was die naaswenner.

Latest News

24/11/19

Keep an eye on your health during the summer

With summer here, sunshine and outdoor activities bring new challenges to eye health.

24/11/19

MRB Sakekamer wen groot

Lede van die Moorreesburg Sakekamer het op 7 en 8 November deelgeneem aan die jaarlikse AHI-gala-aand en kongres in Oudtshoorn, waar hulle harde werk en toewyding aan die plaaslike ekonomie met 'n gesogte toekenning beloon is.

24/11/19

Malmesbury Tennis presteer in liga

Malmesbury Tennisklub het die afgelope naweek die Suid-Boland Tennis Liga se prysuitdeling-funksie bygewoon en hul indrukwekkende prestasies in die 5de liga gevier.

bottom of page