top of page
We-Do-Prop bring ervaring en kennis na Swartland
24/09/09
By:
Verslagspan
Cobus van der Merwe van We-Do-Prop het jarelange ervaring in verskillende fasette van vaste eiendom.

Cobus van der Merwe van We-Do-Prop het jarelange ervaring in verskillende fasette van vaste eiendom.
Hy is kundig in beide residensiële en kommersiële eiendomsverkope en het ook voorheen ‘n eiendomsverhuring saak besit.
Hy het hom 2 jaar gelede permanent in Moorreesburg gevestig, vanwaar hy reeds ‘n aantal eiendomme in die dorp en omliggende Weskus omgewing verkoop het.
Verkoper kliënte vind baie baat by die
gunstige vaste fooi struktuur wat hy
aanbied. Dit hou groot koste besparing
vir hulle in.
Skakel hom gerus vir meer inligting.
Latest News
bottom of page