top of page

Plaaslike wynkelders ryg toekennings in

24/09/09

By:

Verslagspan

By die onlangse Swartland Jongwynskou het die span van Pulpit Rock weggestap met die Absa Grootkampioen-trofee, wat hulle as die streekwenner verklaar.

By die onlangse Swartland Jongwynskou het die span van Pulpit Rock weggestap met die Absa Grootkampioen-trofee, wat hulle as die streekwenner verklaar. Die kelder van die Riebeekvallei het dit gewen met hul cincaut-wyn. Hulle het ook die Kotzé/Steyn Trofee Kampioen Shiraz gewen, asook die Porex SA Trofee Kampioen Merlot (gehout), so ook die Sean Nieuwoudt Trofee Kampioen Cinsaut en die Santam Landbou Trofee Kampioen Ander Rooi Kultivar (Petit Verdot) en laaste, maar nie die minste nie, die Vinochem Trofee vir die 5 Beste inskrwywings. 

Onderskrif: Links is Hermias Hugo, Dewald Huisamen, Hauman Brink en Bruwer Brink van Pulpit Rock.



2024 Trofeë-wenners

CJP Chemicals Trofee - Kampioen Chenin Blanc

Darling Cellars

Chenin Blanc (gehout)

Klas 09:8


Vinventions Trofee - Kampioen Sauvignon Blanc

Darling Cellars

Klas 14:71


Enartis Trofee - Kampioen Ander Wit Kultivar

Riebeek Valley wine Co

Chardonnay (gehout)

Klas 07:39


Malmesbury Toyota Trofee - Kampioen Droë Wit Versnit

Darling Cellars

Sauvignon Blanc/ Sémillon (gehout)

Klas 02:3


WPK/KAAP AGRI Trofee - Kampioen Natuurlike Soetwyn

Darling Cellars

Bukettraube

Klas 44:11


Kobus Basson Trofee - Kampioen Pinotage

Darling Cellars

Pinotage (gehout)

Klas 71:33


Kotzé/Steyn Trofee - Kampioen Shiraz

Pulpit Rock

Klas 74:3


Porex SA Trofee - Kampioen Merlot

Pulpit Rock

Merlot (gehout)

Klas 63:12


Wine Machinery Trofee - Kampioen Cabernet Sauvignon

AA Badenhorst Family wines

Cabernet Sauvignon (gehout)

Klas 57:19


Séan Nieuwoudt Trofee - Kampioen Cinsaut

Pulpit Rock

Klas 58:2


Santam Landbou Trofee - Kampioen Ander Rooi Kultivar

Pulpit Rock

Petit Verdot 

Klas 66:6


Nexus Trofee - Kampioen Droë Rooi Versnit

Darling Cellars

Pinotage/ Shiraz (gehout)

Klas 51:41


SAIL Trofee - Kampioen Versterkte Wyn

AA Badenhorst Family Wines

Cape Ruby

Klas 82:1


ABSA Trofee - Groot KampioenPulpit Rock

Cinsaut

Klas 58:2


Vinochem Trofee - vir die 5 Beste Inskrywings   

Pulpit Rock

Latest News

24/11/19

Keep an eye on your health during the summer

With summer here, sunshine and outdoor activities bring new challenges to eye health.

24/11/19

MRB Sakekamer wen groot

Lede van die Moorreesburg Sakekamer het op 7 en 8 November deelgeneem aan die jaarlikse AHI-gala-aand en kongres in Oudtshoorn, waar hulle harde werk en toewyding aan die plaaslike ekonomie met 'n gesogte toekenning beloon is.

24/11/19

Malmesbury Tennis presteer in liga

Malmesbury Tennisklub het die afgelope naweek die Suid-Boland Tennis Liga se prysuitdeling-funksie bygewoon en hul indrukwekkende prestasies in die 5de liga gevier.

bottom of page