top of page
  • Facebook
  • Instagram

Sakekamer byeen

24/08/12

By:

Verslagspan

Die sakekamer op Moorreesburg het Maandagaand vergader en inligting oor die gebeure op dié dorp met belangstellendes gedeel.

Die sakekamer op Moorreesburg het Maandagaand vergader en inligting oor die gebeure op dié dorp met belangstellendes gedeel. Joggie Scholtz, munisipale bestuurder van die Swartland Munisipaliteit, en Jacques Bester, president van die Swartland Skou, het onder andere oor ontwikkelings, die astro-baan en die Swartland Skou se 90ste bestaansjaar gepraat. FNB Moorreesburg was die borg van die aand.

Latest News

24/11/19

Keep an eye on your health during the summer

With summer here, sunshine and outdoor activities bring new challenges to eye health.

24/11/19

MRB Sakekamer wen groot

Lede van die Moorreesburg Sakekamer het op 7 en 8 November deelgeneem aan die jaarlikse AHI-gala-aand en kongres in Oudtshoorn, waar hulle harde werk en toewyding aan die plaaslike ekonomie met 'n gesogte toekenning beloon is.

24/11/19

Malmesbury Tennis presteer in liga

Malmesbury Tennisklub het die afgelope naweek die Suid-Boland Tennis Liga se prysuitdeling-funksie bygewoon en hul indrukwekkende prestasies in die 5de liga gevier.

bottom of page