top of page
Round Table reik uit
24/07/03
By:
Verslagspan
Gedurende die maand van Junie het die Round Table 262 Malmesbury behoorlik die potte laat prut.

Gedurende die maand van Junie het die Round Table 262 Malmesbury behoorlik die potte laat prut. Die organisasie het, as deel van Round Table Suider Afrika ook diens gelewer aan die Winter Knits-program van 2024. Die groep het sop gekook en uitgedeel aan behoeftiges, komberse versamel en uitgedeel, asook warm klere en nie-bederfbare-produkte.
Latest News
bottom of page