top of page

Swartlander by internasionale tennistoernooi

24/08/12

By:

Verslagspan

Glenn Fitchet van die Malmesbury Tennisklub neem tans deel aan 'n ITF Wêreld Tennistoernooi van 3 tot 8 Augustus in Lisbon, Portugal.

Glenn Fitchet van die Malmesbury Tennisklub neem tans deel aan 'n ITF Wêreld Tennistoernooi van 3 tot 8 Augustus in Lisbon, Portugal.  Spelers van 33 lande neem deel oor drie verskillende ouderdomsgroepe. Glenn verteenwoordig SA in die 30+ ouderdomsgroep.

Latest News

24/11/19

Keep an eye on your health during the summer

With summer here, sunshine and outdoor activities bring new challenges to eye health.

24/11/19

MRB Sakekamer wen groot

Lede van die Moorreesburg Sakekamer het op 7 en 8 November deelgeneem aan die jaarlikse AHI-gala-aand en kongres in Oudtshoorn, waar hulle harde werk en toewyding aan die plaaslike ekonomie met 'n gesogte toekenning beloon is.

24/11/19

Malmesbury Tennis presteer in liga

Malmesbury Tennisklub het die afgelope naweek die Suid-Boland Tennis Liga se prysuitdeling-funksie bygewoon en hul indrukwekkende prestasies in die 5de liga gevier.

bottom of page