top of page
  • Facebook
  • Instagram

Nuwe baadjies vir Flying Eagles

24/08/12

By:

Verslagspan

Die Flying Eagles-rugbyklub se afrigterskorps spog met splinternuwe baadjies

Die Flying Eagles-rugbyklub se afrigterskorps spog met splinternuwe baadjies wat hulle teen die winterkoue langs die veld sal warm hou. Die baadjies is geborg deur Terence Arendse Vervoer. Links ontvang Henfré Brand die baadjies.

Latest News

24/11/19

Keep an eye on your health during the summer

With summer here, sunshine and outdoor activities bring new challenges to eye health.

24/11/19

MRB Sakekamer wen groot

Lede van die Moorreesburg Sakekamer het op 7 en 8 November deelgeneem aan die jaarlikse AHI-gala-aand en kongres in Oudtshoorn, waar hulle harde werk en toewyding aan die plaaslike ekonomie met 'n gesogte toekenning beloon is.

24/11/19

Malmesbury Tennis presteer in liga

Malmesbury Tennisklub het die afgelope naweek die Suid-Boland Tennis Liga se prysuitdeling-funksie bygewoon en hul indrukwekkende prestasies in die 5de liga gevier.

bottom of page