top of page
  • Facebook
  • Instagram

Interskoletyd in die Swartland

24/08/14

By:

Verslagspan

Die jaarlikse interskole tussen Hoërskool Swartland en Hugenote Hoërskool vind die naweek plaas, met die kultuuraand wat Donderdag die verrigtinge afskop.

Die jaarlikse interskole tussen Hoërskool Swartland en Hugenote Hoërskool vind die naweek plaas, met die kultuuraand wat Donderdag die verrigtinge afskop. Vanjaar se wedstryde word op Wellington gespeel. Die Hoërskool Dirkie Uys op Moorreesburg sal in 'n ander interskolestryd kragte meet met die spanne van Jan van Riebeeck. (Sien spanne binne) 

Links: Die eerstespankapteine het saam met skoolhoof Justus Schoonraad hul "oorwinningsrondte" om die veld saam met Rola Mahindra Malmesbury geoefen.

Latest News

24/11/19

Keep an eye on your health during the summer

With summer here, sunshine and outdoor activities bring new challenges to eye health.

24/11/19

MRB Sakekamer wen groot

Lede van die Moorreesburg Sakekamer het op 7 en 8 November deelgeneem aan die jaarlikse AHI-gala-aand en kongres in Oudtshoorn, waar hulle harde werk en toewyding aan die plaaslike ekonomie met 'n gesogte toekenning beloon is.

24/11/19

Malmesbury Tennis presteer in liga

Malmesbury Tennisklub het die afgelope naweek die Suid-Boland Tennis Liga se prysuitdeling-funksie bygewoon en hul indrukwekkende prestasies in die 5de liga gevier.

bottom of page