top of page
Abbotsdale kraai koning
24/08/12
By:
Verslagspan
Die spanne van Abbotsdale Rugbyklub en Wesbank Rugbyklub het die naweek op Malmesbury kragte gemeet in die Boland Derbydag.

Die spanne van Abbotsdale Rugbyklub en Wesbank Rugbyklub het die naweek op Malmesbury kragte gemeet in die Boland Derbydag. Abbotsdale het met 36-22 geseëvier. Gavin Skppers van Wesbank en Wim Syster van Abbotsdale is vereer vir hulle spel. Links onder: Ethan Diston is aangewys as die speler van die wedstryd. Burtron Niemand van Boland Rugby Unie oorhandig onder die tjek. Regs onder: Samkelo Collin is aangewys as die Rainbow Powerhouse Player aangewys.
Latest News
bottom of page