top of page
  • Facebook
  • Instagram

Tiere klop Rockies

24/10/10

By:

Verslagspan

Die tennisspan van die Hoërskool Dirkie Uys op Moorreesburg het Maandag kragte gemeet teen die span van Hoërskool Swartland van Malmesbury.

Die tennisspan van die Hoërskool Dirkie Uys op Moorreesburg het Maandag kragte gemeet teen die span van Hoërskool Swartland van Malmesbury. Die Tiere het oorwinning gekraai in die eerstespan, asook die tweedespan se wedstryde. Dirkie Uys wen die kragmeting met 18-6.

Latest News

24/11/19

Keep an eye on your health during the summer

With summer here, sunshine and outdoor activities bring new challenges to eye health.

24/11/19

MRB Sakekamer wen groot

Lede van die Moorreesburg Sakekamer het op 7 en 8 November deelgeneem aan die jaarlikse AHI-gala-aand en kongres in Oudtshoorn, waar hulle harde werk en toewyding aan die plaaslike ekonomie met 'n gesogte toekenning beloon is.

24/11/19

Malmesbury Tennis presteer in liga

Malmesbury Tennisklub het die afgelope naweek die Suid-Boland Tennis Liga se prysuitdeling-funksie bygewoon en hul indrukwekkende prestasies in die 5de liga gevier.

bottom of page