top of page

Riebeek-digters presteer

24/11/19

By:

Verslagspan

Drie graad 6-leerders van die Laerskool Riebeek-Kasteel is onlangs vereer vir hul gedigte.

Drie graad 6-leerders van die Laerskool Riebeek-Kasteel is onlangs vereer vir hul gedigte by die jaarlikse eisteddfod-kompetisie. Lumay Geldenhuys het 'n Afrikaanse gedig ingedien, Iza de Villiers en Anna Willa Venter het presteer in hul Engelse gedigte.

Latest News

24/11/19

Keep an eye on your health during the summer

With summer here, sunshine and outdoor activities bring new challenges to eye health.

24/11/19

MRB Sakekamer wen groot

Lede van die Moorreesburg Sakekamer het op 7 en 8 November deelgeneem aan die jaarlikse AHI-gala-aand en kongres in Oudtshoorn, waar hulle harde werk en toewyding aan die plaaslike ekonomie met 'n gesogte toekenning beloon is.

24/11/19

Malmesbury Tennis presteer in liga

Malmesbury Tennisklub het die afgelope naweek die Suid-Boland Tennis Liga se prysuitdeling-funksie bygewoon en hul indrukwekkende prestasies in die 5de liga gevier.

bottom of page