top of page
  • Facebook
  • Instagram

Jongklomp ontdek Malmesbury

24/07/03

By:

Verslagspan

Die Malmesbury Museum en Malmesbury Biblioteek het die afgelope week die jongspan op 'n verkenningstog deur Malmesbury geneem.

Jongklomp ontdek Malmesbury

Die Malmesbury Museum en Malmesbury Biblioteek het die afgelope week die jongspan op 'n verkenningstog deur Malmesbury geneem. Hulle het by talle geskiedkundige geboue en plekke langs die historiese roete gestop en is hier meer vertel oor die betrokke geboue. So het die groep meer van die geskiedenis van die dorp geleer. Plekke wat besoek is, sluit die Von Elgg Huis van Andro Engelbrecht (bo) in. Hulle is ook ontvang deur onderburgemeester Anet de Beer (onder).

Latest News

24/11/19

Keep an eye on your health during the summer

With summer here, sunshine and outdoor activities bring new challenges to eye health.

24/11/19

MRB Sakekamer wen groot

Lede van die Moorreesburg Sakekamer het op 7 en 8 November deelgeneem aan die jaarlikse AHI-gala-aand en kongres in Oudtshoorn, waar hulle harde werk en toewyding aan die plaaslike ekonomie met 'n gesogte toekenning beloon is.

24/11/19

Malmesbury Tennis presteer in liga

Malmesbury Tennisklub het die afgelope naweek die Suid-Boland Tennis Liga se prysuitdeling-funksie bygewoon en hul indrukwekkende prestasies in die 5de liga gevier.

bottom of page